HOME      TOURS      ACCOMMODATION/HOMESTAYS       WEDDING VENUES      KONTREI NEWS/NUUS      BLOG      CONTACT KONTREI
KONTREI NUUS


Kopiereg: FreeDigitalPhotos.net

Hernubare Energie deur Fotosintese?

KONTREI.CO.ZA - Terwyl wind en son-energie reeds suksesvol geharnas is vra eko-deskundiges waarom lug, reën en die son - fotosintese - nie kan ingetrek word in die soektog na "kostelose" energie nie.

Suurstof en water word deur plante gebruik om al hulle energie te vervaardig, met die gebruik van slegs 'n paar minerale vir die basiese proses. Wetenskaplikes sukkel egter lankal om agter te kom hoe om die proses aan te pas vir 'n kunsmatige blaarsisteem.

Terwyl realistiese fotosintese steeds slegs in die planteryk gebeur, verwag wetenskaplikes by MIT dat 'n sisteem wat vir die ontwikkelende wêreld bruikbaar is binnekort gereed sal wees. Professor Daniel Nocera het reeds 'n kunsmatige blaar ontwikkel wat in 'n poel water dryf en wat 24 uur lank in 'n huis se kragbehoeftes kan voorsien.

Lees hier verder: "Photosynthesis, the dream of renewable energy", en lees ook dr Niël du Toit van Kontrei se bydrae oor Energie en Volhoubaarheid.


KONTREI NUUS


Gedurende die eerste vangslag
- Kopiereg: Cape Leopard Trust newsletter

Cederberg Rooikat Navorsing: Die Eerste Vang-Om-Te-Merk

KONTREI.CO.ZA - Nuwe navorsing met die doel om konflik tussen boere en roofdiere aan te spreek het reeds uitgeloop op 'n eerste vangs van 'n wyfie-rooikat in die Boesmanskloof Wildernis reserwe.

Die doel van die projek, wat vroeg in 2012 geloods is, is om vas te stel hoe hierdie kleiner roofdiere optree in konfrontasie met die groteres soos luiperds. Met die min ekologiese inligting beskikbaar oor rooikatte, word dit gehoop dat die navorsing kan help om maniere te vind om konflik met die boeregemeenskap te verminder.

Lees hier meer oor die projek...



  • Moenie Kontrei se geskeduleerde toere vir 2012 misloop nie! (klik die fotos vir inligting):
    Richtersveld
    Western Cape Slow Food
    Namaqualand Flowers Tour
    Namaqualand Flowers Tour
    Cape West Coast Flowers Tour
    Cape West Coast Flowers Tour
    Voetspore Van Eugène Marais
    Voetspore van Eugene Marais


    NEWS ARCHIVES

    2012, 4 May
    2012 April
    2012 March
    2012 February

  • SCHEDULED TOURS
    Western Cape Slow Food Experience
    Namaqualand Flowers Tour
    Cape West Coast Flowers Tour
    Unique Richtersveld Tour
    Voetspore Van Eugène Marais

    TOP TOURS
    Hermanus South Africa Whale Watching Tour

    CAPE TOWN CIRCULAR ROUTE TOURS, 3 DAYS / 2 NIGHTS
    Merwenstein Guest Farm Experience
    The Nuy Vallei Experience
    The Cape West Coast Kontrei Experience
    The Bartholomeus Klip Experience, Swartland
    The Bakkrans Experience, Cederberg
    138 Marine Guest House Experience, Hermanus
    Cape Town to Paarl and Cape Winelands Experience

    TRANSFERS
    View Available Transfers

    Hermanus South Africa Whale Watching Tour, With Shark Diving Option, & Southern Tip of Africa

    Click here to book directly with Kontrei for our unique tour taking you from the Boland and Winelands, all the way to Hermanus, L'Agulhas and more!

    Visit Africa - Africa Travel Directory


    © Kontrei.co.za   CODE OF CONDUCT   ABOUT KONTREI   RESOURCES   2006 - 2012 ALL RIGHTS RESERVED