|
|
Subscribe to Kontrei News!
Stay informed about great Kontrei accommodation, tours, experiences, adventures, and interesting local facts; and get access to our free Kontrei ebooks!
Your details will never be shared with anyone - Niël du Toit |
|
|
|
Word of Mouth!
Recent testimonials from our visitors
Email from France
Hi! SA friends!
I am just a French historian preparing a paper to be read, next July, at PMB campus. Congratulation! You have a very nice and interesting website. It really makes one feel like catching the first aircraft and fly over!
I was last at Saldanha in 2002, when I read a paper at the Military/Navy Academy. I spent there a wonderfull day. I sincerely hope that your country (which, in my heart is also mine) goes better and better again.
Very kind regards.
- Michel R.
Président / Chairman CEEHGFAA
Historien - Onomasticien - Conférencier
February 2009
Letter from London
"I can't express in words how wonderful our stay at Papkuilsfontein was. The only problem was the brevity of our stay, oh how i wished we had booked a whole week..!"
- James and Ash. (UK)
February 2009
Read more...
"I had a great time. Did far more than I planned which was no bad thing after such a long journey - it would've been a shame just to sit by the pool for a week! There was possibly too much planned and I'd like to have had more time to do the same amount of stuff, but that was my schedule not yours. The whale trip was the best..."
- Nicky B. (UK)
October 2008
Read more...
|
|
|
|
|
 |
Gewilde Sterrekykaande Hervat By Die Taalmonument
Sterrekykgeesdriftiges kan weereens uitsien na die gewilde sterrekykaande by die Taalmonument op Paarlberg waar besoekers 'n piekniek kan geniet sowel as die sterrehemel kan verken.
Sterrekykaande in samewerking met die Orion Observasie Groep (OOG) vind plaas op die volgende Saterdae: 9 Oktober (Dans van die planete), 6 November (Groet die Skerpioen) en 11 Desember (OO(G)kasie en Bethlehemster). OOG is 'n informele sterrrekundeklub in die Boland en omgewing.
Die piekniek begin om 18:00. 'n Begeleide toer van die Monument sal aangebied word om 18:30 en weer om 19:30. Besoekers sal van 20:00 tot 22:30 onder leiding van lede van OOG deur teleskope na die sterre kan kyk.
Toegang by die hek is R20 vir volwassenes en R10 vir kinders. Vir besprekings skakel tel. 021 872 3441 of 072 181 6744 (ook vir weernavrae). Sterrekykaande sal gekanselleer word indien die weer sleg is.
Besoekers is welkom om hul eie piekniekmandjie saam te bring of om een by Volksmond Koffiewinkel te bestel. Koffie sal te koop wees by 'n snoepie op die grasperk. Geen honde en vure word toegelaat nie. Veilige parkering is beskikbaar en toegang word beheer. Besoekers word aangemoedig om verkykers en warm klere saam te bring.
Die Monument sal in die somerseisoen oop wees tot 20:00 vanaf Oktober tot Maart 2011. Vir verdere inligting oor geleenthede by die Taalmuseum of Taalmonument, skakel 021 872 3441 of kliek hier.
|
Nuwe Ai-Ais - Richtersveld Oorgrenspark Toer!
Vanaf die Richtersveld tot in Namibië
|

Kyk hier na onlangse fotos van hierdie opwindende, afgeleë toer wat tussen 5 en 8 dae duur...
|
|
Wil jy 'n plaas besoek wat volstoom aan die gang is?
|

Hier volg 'n paar egte plaaservarings om te ondersoek - binne 'n radius van 300km om Kaapstad!
- 'n Breëriviervallei, Bonnievale wyn- en vrugteplaas. Lekker plaaskos! Lees verder...
- Breërivier- en Nuyvallei, Worcester. Vrugteplaas en familie-wynkelder met restaurant! Lees verder...
- Klein Karoo, Oudtshoorn: Volstruisplaas en wildreservaat, organies-verboude kos en betowerende meerkat-ervaring! Lees verder...
- Boland, Stellenbosch historiese wynlandgoed. Wynproe, kunsuitstalling, staproetes en outentieke verblyf! Lees verder...
- Weskus skaap- en koringplaas. Staptogte, kleiduif- en vlerkskiet, riviervaart en plaaskos! Lees verder...
- Swartland skaap- en koringplaas met bergfynbosstaproetes, asook 'n trop buffels! Lees verder...
- Nieuwoudtville skaapplaas met lenteblomme, outentieke verblyf en plaaskos! Lees verder...
|
|
Wat's nuut hierdie seisoen?
|
Die Hele Boksemdaais Saam: Kaapse Streekskos, Walviskyk en Lenteblomme
Die beste van die Weskaap nou alles in een 8-dae pakket! Gaan kyk na die walvisse in een van die beste walvisplekke; proe die lekkerste kosse van die kontrei, en besigtig die lenteblomme...
Lees verder...
|
Suid-Afrika is nou 'n Groot 7 Bestemming! Sien ook 'n Walvis en 'n Groot Withaai
Terwyl Suid-Afrika altyd bekendgestaan het as 'n Groot 5 bestemming, kan jy nou twee unieke seediere daar byvoeg. Rond jou kuier af met 'n ontmoeting met 'n Walvis en 'n Groot Withaai. Doen direk navraag by die operateur vir Walvisse en Groot Withaaie
|
Suid Afrika per kontrei. Kies die kontrei wat jy van nader wil bekyk:
|
|
Suid-Afrika is nou 'n Groot 7 Bestemming!

5 Groot Landdiere PLUS 2 Seediere: Walvisse en Groot Wit Haaie
Alreeds 'n Groot 5 reisiger? Rond jou kuier af met 'n ontmoeting met 'n Walvis en 'n Groot Withaai. Doen direk navraag by die operateur vir Walvisse en Groot Withaaie!
|
|
|
|
Support Cape Leopard Trust Sponsors!
Book at any of these Kontrei Traveller Portfolio members in the Cederberg who are active supporters of the Cape Leopard Trust:
Bakkrans
Keurbosfontein
Mount Ceder
|
|
|
|
|
-- Link to us! --
Feel free to link to us by adding this code to your site:
<b><a href="http://www.Kontrei.co.za/index.php">Great Sustainable Tourism Experiences!</a></b>
|
|
|
|
|